Thursday, March 26, 2009

Durbanville Dooskop

Kyk hierdie naaier - foto geneem op 19 Maart 2007 om 18:45 in die Cobble Walk parkeerarea (Sonstraalhoogte, Durbanville) - god, asof die kar nie so klein is dat jy dié blikkie sommer dwarsoor 'n parkeerplek kan inpak nie. Ek moet sê, om so 'n klein kar so kak te parkeer neem 'n baie spesiale soort bestuursvernuf ... of dit of die ou moes hol vir 'n kakhuis.

*Geneem rondom skemer met my selfoon so die gehalte is effe tos.

Jayx




Onthou maats, as iemand soos 'n doos parkeer in Durbanville, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook en nooit weer sal regkom nie...

1 comment: