Monday, March 9, 2009

Pietermaritzburg wil net nie fokken leer nie

Wanneer: 5 maart, lunchtime
Hoezit? Is al weer ek. Al weer Pietermaritzburg en alweer 'n personalised numberplate fokker wat skiem hy kry 'n ekstra parking omdat sy ego groter as sy bakkie is. Hy of sy het nie eers naastenby probeer nie. Die parking by hierdie sentrumpie is hoeka altyd vol. Dis dieselfde parkeer area waar "Nissan Navara Njamau" laas sy toertjies uitegehaal het. My fout laas, dit is Parklane sentrum en nie Pennylane gewees nie.

Cheers Frikkie


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Wie is die tietkop wat vote dat die ou onskuldig is? Moet seker die bestuurder wees. Fokkenhel ...

    ReplyDelete