Sunday, January 2, 2011

Die Government voel ook 'n poes oor gestremdes

Carike, jy moet ook oorweeg dat omdat dit deel is van ons staat is is die kanse donners groot laat sy self gestremt is... verstandelik!

Griffin,

Daar is niks wat my so afpis soos mense wat op disabled spots stop nie. Ek
fight gereeld met sulke idiots wat niks makeer nie, maar aan die ander kant,
met 'n halwe brein is jy handicapped!

Hier is 'n madam van Home Affairs wat toe ek vir haar vra wat is fout, vir
my sĂȘ "mind your own business"!



Shot Carike

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Sy dink seker omdat sy vir Home Affairs werk dat sy spesiaal is min weetend dat sy tien teen een net so useless is op kantoor aswat sy parkeer het. n Regte dom fokken ding wat dink die son skyn uit haar gat uit.

    ReplyDelete