Wednesday, January 26, 2011

Een baie groot pielgesig wat heirdie kak motorfiets ry





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

7 comments:

  1. Waar is hierdie ?? Dit lyk suspiciously soos 'n restaurantine buite Franschhoek ??

    ReplyDelete
  2. eerstens,die motorfiets is so parkeer omdat daar heel moontlik niks "bike" spesefieke parkerings is nie.
    Die rede dat hy so teen een kant parkeer is om toe te laat dat ander motorfietse lanks hom sal kan in pas.
    Die motorfiets is ook nie vinnag of maklik so parkeer nie,dit vat moete.
    Ons betaal dieselfde parkeerings vooie indien gevra,die selfde tolpad fooie.maar elke tweede poes in n kar kyk on mis?
    Raak vokken bewus,toe

    ReplyDelete
  3. Vir die ou wat se die bike is reg, Alhowel ek respek het vir motorfiets ryers wat reg ry moet ek erken dat ek al menige male gesien het op die N1 dat 70% van motorfiets ryers soos hulle gat ry en dan wonder hulle hoekom hulle om gery word. So ja, geen disrespek teen bikers wat ordentelik bestuur nie, maar die wat kak bestuur. Wel wat met hulle gebeur op die pad is hulle saak. En dieselfde geld vir fietsryers. Meeste van hulle fokken dink hulle besit mos die pad op een of ander manier. Maar as hulle om gery word is dit altyd die fokken moteriste wat moet think bike. Ek se hulle poes. die ou wat op die fiets of bike is wat so kak bestuur het moet ook bietjie fokken dink!

    ReplyDelete
  4. Iets anders om aan te dink is dat daar moontlik 'n kar aan een van die twee kante van die fiets geparkeer was, en soos al gese is, wou die ryer heel moontlik net plek maar vir ander motorfietse om ook daar te kan parkeer

    ReplyDelete
  5. Is daai sand?

    As dit is, is dit dalk ook moontlik dat die bike nie stabiel wou staan op die sand nie, toe parkeer hy met die stand op die bakstene.

    ReplyDelete
  6. ek stem 100%,daar is ongelukkig motorfiets/fiets ryers wat soos hulle gatte ry,daar sal altyd maar n paar vrottes in die bondel wees.
    dit is n houding tussen die verskei partye op die pad,een kak houding en n middel finger word n ongeluk!
    daar is wel mense wat dit teenstaan.
    uitdruklik uitgaan om fietsryers,bestuurders en motorfieters ryers bewus te maak van presies die bogenoemde punt
    Think Bike is nie net vir karre nie,dit is ook daar om motorfiets ryers bewus te maak

    ReplyDelete
  7. the bike side-stand will sink into the sand and it will fall over... That is why he has parked like that... unfortunate but that is what has happened here... He parked like that out of necessity, not out of being a cunt

    ReplyDelete