Friday, January 14, 2011

YES DIS FOKKEN SAAAAAAAND!!!!

Jy moet onthou as n gautenger 'n nuwe bakkie koop kry hy elke keer so ligte kom kolletjie in sy broek want al wat hy hier sien is sand. Dalk raps hy vir mammie by die mooi view?


Hierdie foto is geneem by Long Beach, net buite langebaan. Dit is op beskermende grond waar hierdie dom doos van ‘n gautenger met sy bakkie gaan rond jaag het en alles daar opgevok het. Mense soos hy moet kastreer word.

Shot Elizca


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Hoe kleiner die pielietjie, Hoe groter die bakkie.

    ReplyDelete