Thursday, January 20, 2011

If life gives you lemons.........

...make lemonade !!!

Hierdie ou maak die beste van on-going konstruksie werk (en heeltemal te min parking spots) by die Waterstone Virgin !

Daai drol met die poegie, however......Daar kon nog 'n Yaris daar ingepas het, man !!!



Shot Pierre

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. If there is one person in the Yaris and one person on the "poegie", what makes the Yaris special. I don't know the centre but if no designated m/cycle parking is available I would also park like that and leave space for other m/cycles to park next to me. Could probably fit three bikes in there. That's three customers as opposed to one.

    ReplyDelete
  2. Daai landie bestuurder sal weer daar gaan parkeer net omdat hy so baie smaak van hindernisse.

    Aan die ander kant is dit seker die enigste sand wat daai mallcrawler ooit sal sien.

    ReplyDelete