Saturday, January 1, 2011

Karre Ry Nou Van Self

Piele my oom... dis al wat ek kan fokken se!!
BIKEBUMP

DIE OU HET 13 SEPT VOOR BIKERS PARADISE IN POTCH
PARKEER,EN NIE SY HANDBRIEK OPGETREK NIE.HY Sê DIS NIE HY NIE,
DIS DIE WONDERLIKE KAR SELF WANT HY WAS NIE IN DIE KAR NIE!!!!







Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. Mens kan sien hy hoort nie eers meer op 'n kakpot nie, wat nog te sê agter 'n kar se stuurwiel. Ek wed jou volgens hom bestuur almal op die pad behalwe hyself kak.

    ReplyDelete
  2. Fokkit die ou was seker saam met Noag op die ark. Ek scheme toe die ou se dis nie hy gewees nie was dit sekerlik die comic tussen sy ore se skuld gewees. LOL

    ReplyDelete