Tuesday, January 18, 2011

Lekker in jou moer in!

Ek wens dit wil met meer van hulle gebeur. Die taxi's wat so ry op die N1 is volop in die oggend!!!

As dit reën ry mense mos soos poeste. Hierdie doos het op die R511 aan die linkerkant verby almal gejaag, en toe sit hy vas. Kry vir jou!



Shot Jaco

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. Dis nou seker al die tiende keer wat ek na die foto kyk en elke keer wil ek my broek natpis soos wat ek lag vir die poes. Ek hoop julle gaan vir Jaco 'n T-shirt of iets van die Zefshop stuur. Wat van 'n spesiale t-shirt wat se ek het 'n doos wat soos 'n poes parkeer afgeneem vir die Wat Kyk Jy Fok Jou Projek?

    ReplyDelete
  2. Dis nou n kont snaaks foto wys jou net slim het nie net sy baas gevang nie maar hom heel in sy moer in gesnoeker. Hoop die doos het lank vasgesit

    ReplyDelete