Wednesday, January 26, 2011

Nationale Parkeer soos 'n poes dag in Sasolburg

Ek het gister middag na werk vinnig by Pick'nPay gaan stop om sigarette en 'n koue vleisie te gaan koop, minwetend dat dit Nasionale Parkeer soos 'n Poes dag in Sasolburg was! Al hierdie werf-etters is afgeneem op pad in, en weer uit Pick'nPay uit.

Groete Schalk







Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. JJ, is jy in beheer? DIt is Nasionale - Jou spellcheck fok jou.

    ReplyDelete