Friday, January 21, 2011

SAPS employ nou "handicapped" mense ook

Ek kom uit by die Fruit Stop in Gezina, PTA. Die fokker jong poliesman kom by die parking ingery, kyk rond en sien daar is nie naby parking aan die deur nie. Speck toe nou hierdie lekker spot reg by die deur. Park daar en klim met sy stink houding uit en loop by die shop in - ek het amper vir hom hande geklap want hy kan loop!!

Bly om te sien SAPS employ nou "handicapped" mense ook...

Cheers

Marius





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

4 comments:

  1. Jy moet asb volgende keer die nommerplaat ook afneem. Verkieslik so met jou horlosie ook in die prentjie. Ek het dit al baie gedoen. Stuur dit dan orals rond, onder andere 'n paar polisie email adresse, koerante, besighede , pelle, ens.

    ReplyDelete
  2. Trek die tjom se broek af, dan sien jy hoe handicapped hy is

    ReplyDelete
  3. By die Spar in Nigel se handicapped parkerings is 'n sign wat sĂȘ "Stupidity is not as disability". Nou weet ek op wie dit gerig is...

    ReplyDelete