Friday, March 27, 2009

Breindood bliskems by The Mall@Reds in Centurion

Hi Griff,

Kyk na die dose wat ek ontdek het in Mall@Reds in Centurion, Pretoria op
die 17de. Nie net 1 nie, maar 2 sotte met gestremde breins wat die vermoƫ
verloor het om te parkeer en geen respek vir die handicapped nie. Nadat ek
so 'n paar meter aangestap het, ontdek ek die uno doos wat ook nie kan
parkeer nie, maar dit raak beter. Eers by die huis toe ek na die foto's
kyk sien ek in die agtergrond die BMW wat aan die selle siekte lei(Regs
van die uno).

Marco.




griff tune: Marco, dis ook so dat "Pejero" in Spaans as "wanker" vertaal. Gaan soek dit op. Fokken wankers.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer in die gestremde parking en daar is fokol met hom fout, is die kans groot dat sy brein dalk iets groot makeer...

2 comments:

  1. Sulke vokneute maak my ook heeltemal befok in my kop van kwaatgeit.

    ReplyDelete
  2. Hulle gaan verder kom met hulle parkering as julle met julle vieslike taal. Kom by ouens, dis lankal nie meer cool nie. en dit se eintlik baie meer van jou as wat jy dink.

    ReplyDelete